Is jou gemeente opsoek na 'n nuwe, bekostigbare webtuiste? Ons het die oplossing! Kliek hier vir meer inligting.
Kruis-en-Dwars Aflaaibare Dokumente
Hoe moet Christene dink oor en reageer op aansprake van die wetenskap oor hoe die aarde tot stand gekom het? Is daar nog plek in ons moderne wêreld vir ’n kinderlike geloof van wat in God se Skrif staan? Rassie van Niekerk wil met "Het God begin?" mense se geloof in God en sy Skrif kom versterk.
Siel van ’n vrou is ’n pragtige volkleur-boekie met 20 dagstukkies vir vroue deur gewilde outeur Milanie Vosloo.

