Is jou gemeente opsoek na 'n nuwe, bekostigbare webtuiste? Ons het die oplossing! Kliek hier vir meer inligting.
Wat doen ons
Slegs dié sake wat nie deur gemeentes of ringe hanteer kan word nie, word deur die Sinode of die SDK hanteer.
Kerkorde Arikel 35.2
Die sinode, as 'n uitdrukking van die breër kerkverband, behartig sake tot voordeel van gemeentes, dit wil sê gemeenskaplike belange, behoeftes en verantwoordelikhede wat nie deur gemeentes en ringe behartig kan word nie.