SDK Portefeuljes en hul Kommissies

Druk-weergaweStuur na 'n vriendPDF version

FUNKSIONERING VAN DIE SINODALE WERKSAAMHEDE

Die Sinodale Dienskommissie gee uitvoering aan opdragte wat die Sinode aan hom gee en sal in die volgende jaar veral aandag gee aan die behoeftes van gemeentes, lidmate en predikante met inagneming van ons VIER STRATEGIESE FOKUSAREAS.

 

Die werksaamhede word deur die volgende kommissies behartig: