Kempton-Kruin Koelgroen Kindernaweek 23 – 25 September 2011 - spesiaal vir alle kinders (6-13).

2011-09-23
2011-09-25
Africa/Johannesburg
Hierdie Aksie belaaide Coolgroen Kindernaweek beloof om ʼn ware fees wees vir alle kinders in Kemptonpark en omgewing te wees!

 

NG Verwoerdpark bied aan : ’n onvergeetlike aand saam met Kurt Darren 10 September 2011

2011-09-10 17:30
2011-09-10 22:30
Africa/Johannesburg
Moet hierdie geleentheid met Kurt Darren in die Alberton Burgersentrum op 10 September 2011 nie misloop nie!

 

NG ALBERTON–OOS – BASAAR OP 9 en 10 SEPTEMBER 2011

2011-09-09 08:30
2011-09-10 20:00
Africa/Johannesburg
Moenie hierdie geleentheid misloop nie: AL DIE RESEPTE het oor die afgelope 62 jaar die toets van die tyd deurstaan!!!!

 

NG Mondeor vier 50ste bestaansjaar op 04 September 2011

2011-09-04 10:00
2011-09-04 15:00
Africa/Johannesburg
’n Groot en Lekker Feesdag word beplan vir Sondag 04 September 2011 en alle oud Gemeentelede en –Leraars word genooi om die geleentheid by te woon.

 

NG Bonaeropark bied ’n Bybelse blyspel aan met die titel : “Hanna En Samuel”

2011-08-31
2011-09-04
Africa/Johannesburg
Inligting betreffende die opvoering is aangeheg en julle is meer as welkom om die kerk kantoor te skakel vir meer inligting.

NG Bonaero Park is betrokke by verskeie uitreike. Om ʼn sukses hiervan te maak, moet die nodige fondse beskikbaar wees om in ons doel te slaag.

NG Alberton-Noord/Southcrest bied aan : ETE BY MIKE’S KITCHEN OP 31 AUG. 2011

2011-08-31 18:00
2011-08-31 22:00
Africa/Johannesburg
Fondsinsamelingete by Mike's Kitchen Alberton op 31 Aug 2011

 

Laat Kerkklokke lui op 09 September vir Internasionale FAS -Dag

2011-09-09 00:00
2011-09-09 23:59
Africa/Johannesburg
FAS staan vir Fetale Alkohol Sindroom - ’n verskynsel wat realiseer by kinders van alkoholiste. Op 09 September dink ons aan 1 milj FAS-mense en 5 Miljoen alkohol geaffekteerdes in Suid-Afrika...

 

Eenheid in die NG Kerkfamilie kry 'n hupstoot!

Neels Jackson, het in die Volksblad van 12 Augustus 2011 berig dat groter eenheid binne die NG Kerkfamilie binne die afsienbare toekoms ’n werklikheid kan word. Lees meer hieroor.

Dr Kobus Gerber gehospitaliseer met Hart ongesteldheid

 Dr Kobus Gerber het Woensdag 'n "Stent" in sy hart ontvang nadat hy Dinsdag toetse ondergaan het.