Jongste Vakatures

DEELTYDSE JEUGWERKER: NG BOKSBURG-WES

NG Boksburg-Wes is opsoek na 'n persoon wat graag met die jeug in die gemeente wil werk.

Vakature : Leraar (Tydelik) NG BIRCHLEIGH

Die Kerkraad wag aansoeke in vir ’n tydelike Leraarspos (1 April 2011 tot 28 Februarie 2012).

Sentrum vir Kontekstuele Bediening: Vakature – Direkteur (Kontrak Aanstelling)

Die pos word adverteer en gevul in gevolge ’n besluit van die Advieskomitee, wat namens die Universiteit van Pretoria die Sentrum bestuur.

VOLTYDSE LERAARSPOS - NG GEMEENTE SECUNDA-OOS

In biddende afhanklikheid van die Here stel ons die volgende vakature bekend:

OMGEWINGSPROFIEL

Secunda is ʼn snelgroeiende omgewing ongeveer 70 minute vanaf Johannesburg. Hier is 3 NG Kerke, ʼn groot besigheids-sentrum, 6 laerskole, 3 hoërskole en ʼn goeie hospitaal in die omgewing. Die atmosfeer in die dorp is vriendelik, uitgaande en die mense is betrokke in die gemeenskap.

GEMEENTEPROFIEL

VAKATURE: JEUGWERKER - NG KERK RANDBURG

'n Geleentheid bestaan vir 'n entoesiastiese en begaafde jongmens om deel te word van 'n uitdagende bedieningsgeleentheid in die NG Kerk Randburg geleë in Ferndale, Randburg.

NG RIVIERA, PRETORIA: ADMINISTRATIEWE BEAMPTE (5/8 werkweek)

Aansoeke word hiermee ingewag vir bogemelde vakature.