Is jou gemeente opsoek na 'n nuwe, bekostigbare webtuiste? Ons het die oplossing! Kliek hier vir meer inligting.
Tuisblad
Kruis-en-Dwars Argiewe
Om die nuutste en ook vorige uitgawes van Kruis-en-Dwars te lees of volledig af te laai in PDF, kliek hier.
Jongste Nuus
Klik op die Nuus-skakel hierbo en gaan lees gerus die jongste Nuus vir ons Sinode.
Kyk na die Blokkies links.
- Onder die "Op die Kalender" vind u gebeure wat in die volgende 8 dae gaan plaasvind.
- Hoëveld Nuus" rangskik die 7 nuutste artikels wat op die web geplaas is.
Welkom
Welkom by die Webtuiste van NG Sinode Hoëveld. Ons waardeer u besoek.
U sal hier heelwat nuus, ander inligting, interessante artikels, opleidingsmateriaal en wie weet wat nog alles, vind. Ons vertrou u sal die reis deur ons webblad geniet!
|
’n Groot en Lekker Feesdag word beplan vir Sondag 04 September 2011 en alle oud Gemeentelede en –Leraars word genooi om die geleentheid by te woon.
|
Die Nuwe Hart Stigting beywer hom vir die herstel van waardes in die Suid Afrikaanse samelewing. Gemeentes landwyd word derhalwe gevra om telkens `n bepaalde Sondag te oormerk en oor daardie waarde in die prediking en andersyds met lidmate te gesels.
|
|
Hierdie Aksie belaaide Coolgroen Kindernaweek beloof om ʼn ware fees wees vir alle kinders in Kemptonpark en omgewing te wees!
|
Neels Jackson, het in die Volksblad van 12 Augustus 2011 berig dat groter eenheid binne die NG Kerkfamilie binne die afsienbare toekoms ’n werklikheid kan word.
|
|
Fondsinsamelingete by Mike's Kitchen Alberton op 31 Aug 2011
|
Inligting betreffende die opvoering is aangeheg en julle is meer as welkom om die kerk kantoor te skakel vir meer inligting.
|
|
Na die sukses van ons eerste MPA Leiersbyeenkoms het ons gesien hoe leraars en gemeentes nuwe groei en momentum gekry het. Daarom vertrou ons dat die Here weer hier sal wees om elkeen se diepste behoeftes te vervul en harte aan die brand te steek met ʼn nuwe passie en ʼn visie van wat God wil doen in elke gemeente.
|
FAS staan vir Fetale Alkohol Sindroom - ’n verskynsel wat realiseer by kinders van alkoholiste. Op 09 September dink ons aan 1 milj FAS-mense en 5 Miljoen alkohol geaffekteerdes in Suid-Afrika...
|
|
Praktiese riglyne vir die ondersteuning van slagoffers van Trauma [bv. motorkapings, gewapende roof, motorongelukke, selfmoord, gesinsgeweld, ens.) direk na die Trauma mvn Trauma Stabilisering.
|
Moet hierdie geleentheid met Kurt Darren in die Alberton Burgersentrum op 10 September 2011 nie misloop nie!
|
Hoe moet Christene dink oor en reageer op aansprake van die wetenskap oor hoe die aarde tot stand gekom het? Is daar nog plek in ons moderne wêreld vir ’n kinderlike geloof van wat in God se Skrif staan? Rassie van Niekerk wil met "Het God begin?" mense se geloof in God en sy Skrif kom versterk.
Siel van ’n vrou is ’n pragtige volkleur-boekie met 20 dagstukkies vir vroue deur gewilde outeur Milanie Vosloo.




