Bybelblokraaiboek

Bybelblokraaiboek
Outeur: 
Lux Verbi
ISBN: 
9780796312587
Formaat: 
Sagteband
Prys: 
R 89.95
USP: 
  • Bevat spesifieke temas asook algemene kennis vrae
  • Vir persoonlike gebruik of in groepe – soos Bybelstudiegroepe of Sondagskool

Vir liefhebbers van blokraaisels is daar nou 'n Bybelblokraaiboek propvol blokraaie met Bybelse temas. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bybelblokraaiboek is nie net vir individue bedoel nie - dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf.