In God se teenwoordigheid
Johan Smit se nuutste dagstukkieboek in grootdruk. Van die maandelikse temas wat Smit aanraak, is: in die begin, woord en antwoord, die Gees van God aan die werk, toerusting vir die nuwe lewe, gevare en struikelblokke en troos en bemoediging.
Prys:
R 119.95 
