Wysheid

Wysheid
Subtitel: 
Daaglikse oordenkings oor Spreuke
Outeur: 
Benescke Janse van Rensburg
ISBN: 
9780796312594
Formaat: 
Sagteband
Prys: 
R 109.95
USP: 
  • Topverkoper skrywer
  • Ontdek God in die stories van mense - # 1 Nielsen‟s plaaslike Christelike titel
  • Bekende radio persoonlikheid
  • Skryf vir Vers-‟n-dag (50 000+ lede)

Na die ongelooflike sukses van Benescke se eerste boek, Ontdek God in die stories van mense, is daar nou 'n dagstukkieboek uit haar pen. Wysheid - 31 Daaglikse oordenkings oor Spreuke – is nie net daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as 'n Bybelstudieboek vir groepe. Dis die eerste titel in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks - Ontdek God in die Bybel. In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Spreuke aan die hand van 'n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.