Wysheid

Na die ongelooflike sukses van Benescke se eerste boek, Ontdek God in die stories van mense, is daar nou 'n dagstukkieboek uit haar pen. In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Spreuke aan die hand van 'n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.
Prys: 
R 109.95